DNA Visvangtrip
Ons nooi elke Pa uit om bietjie kwaliteit tyd saam sy kinders te kom spandeer. Kom geniet die dag saam ons langs die viswaters. Koste beloop R20 per persoon en R50 per voertuig.
Bring saam:
Visstok
Kuns aas (Indien jy nie het nie kan ons vir jou reel)
‘n Hoed
Sonroom
Kinderbedieninge
Let asseblief op dat daar geen kinderbedieninge sal wees tydens die skool vakansie nie. Daar sal wel kindertoesig wees vir Kruis kids en Groei se kinders.
DNA Kamp
Ons gaan kamp!
Waar? En wat bring jy saam?
Van Wyksdorp, dis sommer net hier om die draai!
Saambring:
Klere waarvoor jy nie jammer is nie vir 2 dae
Ekstra skoon klere vir wanneer Mamma jou kom haal!
Stapskoene
Muskietafweermiddel
Hoed
Flits
Sonblok
Lip ice
Stortsakkie met al jou lekkerruik goedjies
TANDEBORSEL en TANDEPASTA
Tent of ‘n slaapsak
Bybel en Notaboek en Pen
DNA Kamp (Copy)

1+1=1 Huwelikskursus
Daar is net een span, ‘n man en vrou saam in eenheid. God roep ons om in eenheid met mekaar en met Hom te wandel. Wat kies jy? Dink jy ook dis tyd om mekaar weer te síén wanneer julle na mekaar kyk? Skakel in by ons huwelikskursus, dis meer as net ‘n logiese besluit.
Kursusse Kwartaal 3
Vrymakende Waarhede is ‘n kursus waar ons jou lei in die waarhede wat God in sy woord vir ons gee om ons vry te maak van die leuens van ons moderne wêreld waarin ons vasgevang word. Word vry, word lig en besef God roep jou vir meer!
DNA (Instaan Pa's)
Ons ondersteun gesinne wat Pa’s het wat werk in ‘n ander land of nie betrokke is van dag tot dag nie. Ons visie is ontwikkeling van elke kind se DNA in Christus met Pa’s in die gemeente wat verstaan en ‘n hart het vir kinders. Alle kinders is welkom, enige ouderom en enige gemeenskap. Vir navrae kontak die kerkkantoor (061) 530-8689

Gemeentebraai
Ons hou gereeld ‘n wonderlike braai, dis immers hoe mens lekker kuier! Kom kuier saam Charl en Zuleika en ons leiers om ‘n heerlike braai vuur na afloop van ons oggenddiens.
DNA (Instaan Pa's)
Ons ondersteun gesinne wat Pa’s het wat werk in ‘n ander land of nie betrokke is van dag tot dag nie. Ons visie is ontwikkeling van elke kind se DNA in Christus met Pa’s in die gemeente wat verstaan en ‘n hart het vir kinders. Alle kinders is welkom, enige ouderom en enige gemeenskap. Vir navrae kontak die kerkkantoor (061) 530-8689
Familiebraai
Ons geniet jou geselskap so kom kuier saam ons na ons eerste familiediens! Kom lag en kuier en word deel van ‘n groter familie.