Sonsopkomsdiens 2026
Lirieke
1. O HEER MY GOD
VERS 1
O Heer my God
As ek in eerbied wonder
En al U werke elke dag aanskou
Die son en maan
Die aarde, stêrre, wolke
Hoe U dit elke dag so onderhou
KOOR
Dan moet ek juig, my Redder en my God
Hoe groot is U
Hoe groot is U
Want deur die hele skepping klink dit saam
Hoe heerlik Heer, U grote naam
VERS 2
Ek sien die veld
Die bosse, berge, vlaktes
Ek hoor hoe fluister grasse, stroom en wind
O Heer U sorg
Vir klein, vir groot vir alles
En U sorg dag na dag vir my U kind
KOOR
Dan moet ek juig, my Redder en my God
Hoe groot is U
Hoe groot is U
Want deur die hele skepping klink dit saam
Hoe heerlik Heer, U grote naam
VERS 3
U Seun word mens
In ons gebroke werêld, kom vestig Hy Sy koningsheerskappy
Hy maak weer heel
Wat sonde hier gebreek het, Hy bring weer hoop en redding ook vir my
KOOR
Dan moet ek juig, my Redder en my God
Hoe groot is U
Hoe groot is U
Want deur die hele skepping klink dit saam
Hoe heerlik Heer, U grote naam
2. HY LEEF
VERS 1
Hoë berge, diepe dale,
storm winde is die tale wat lees
Daar moet ‘n God wees
Wilde waters, dorre duine,
verlate blomme in woestyne
Wat skree daar moet ‘n God wees
VOOR-KOOR
Die skepping getuig
dat die mensdom moet weet
KOOR
Hy leef, Hy leef,
alle lof, ere, waardig
Hy leef, Hy leef,
verhef bo die aarde
Verberg vir die oog
tog hoorbaar omhoog
Hy leef
VERS 2
Sagte stilte deur die klowe
bring ‘n boodskap wat belowe
Daar's meer, daar moet ‘n God wees
‘n Harde stem uit donker wolke
roep die nasies alle volke
‘n Kreet, daar moet ‘n God wees
VOOR-KOOR
Die skepping getuig
dat die mensdom moet weet
KOOR
Hy leef, Hy leef,
alle lof, ere, waardig
Hy leef, Hy leef,
verhef bo die aarde
Verberg vir die oog,
tog hoorbaar omhoog
Hy leef
BRUG
Alles vertel Hy is Heilig, Heilig
Alles vertel Hy is by ons, by ons
Alles vertel Hy is Heilig, Heilig
Alles vertel Hy is by ons, by ons
Alles vertel Hy is Heilig, Heilig
Alles vertel Hy is by ons
KOOR
Hy leef, Hy leef,
alle lof, ere, waardig
Hy leef, Hy leef,
verhef bo die aarde
Verberg vir die oog,
tog hoorbaar omhoog
X2
HY LEEF!
3. 10 000 REASONS
CHORUS
Bless the Lord, O my soul,
O my soul
Worship His holy name
Sing like never before,
O my soul
I'll worship Your holy name
VERSE 1
The sun comes up,
It's a new day dawning
It's time to sing Your song again
Whatever may pass,
and whatever lies before me
Let me be singing when the evening comes
CHORUS
Bless the Lord, O my soul,
O my soul
Worship His holy name
Sing like never before,
O my soul
I'll worship Your holy name
VERSE 2
You're rich in love,
And You're slow to anger
Your name is great,
And Your heart is kind
For all Your goodness,
I will keep on singing
Ten thousand reasons for my heart to find
CHORUS
So bless the Lord, O my soul,
O my soul
Worship His holy name
Sing like never before,
O my soul
I'll worship Your holy name
VERSE 3
And on that day,
when my strength is failing
The end draws near,
and my time has come
Still, my soul will sing
Your praise unending
Ten thousand years and then forevermore
CHORUS
Bless the Lord, O my soul,
O my soul
Worship His holy name
Sing like never before,
O my soul
I'll worship Your holy name
X2
God, I'll worship Your holy name

