Gemeentebraai is die mooiste lawaai!
Wat laat jou meer welkom voel as die geknetter van vure, vars gebakte brood en pap met smoor. Ons kyk terug na ons eerste gemeentebraai van 2024, waar nuwe lidmate kon inskakel en kinders tussendeur roomyse wat smelt kon lag en baljaar!
Sommer gou-gou is die gazebo’s te klein soos daar stoele nader getrek word. Almal wil nader sit om stories te deel, en nommer is uitgeruil vir nog ‘n by mekaar kom tussen gesinne.
Oral waar jy kyk is daar kinders met konfytbesmeerde-mondjies en roomys op die vloer, gelukkiger kinders kry jy nie!
Wat keer jou om in te skakel?
Ons volgende gemeentebraai is jy óók genooi!
Datum